1. Resturant etes swak, Werkers kort opleiding.
2. Die opmerking dat jy self die skottelgoed moet was omdat jy dit vuil mors is ongeskik en ongevraagd. Die huisie word ook deur my bemors, maar dit word skoon gemaak, so ook die toilet, die beddegoed ens.... Julle deel met geletterde mense, nie 'n klomp ongeskoolde barbare nie.
3. Die paaie is in 'n uiters swak toestand, ek voel dit kan verbeter, met al die geld wat die park verdien van al die besoekers.
4. Die opmerking "Het jy jou voertuig se wiele afgeblaas, nie, moet dan nie kla oor die paaie nie" is net so ongevraagd en ongeskik.
P du Preez (RSA)
September 2010